SUURLEMOENBOTTER
Gebruike: vis, oor warm aartappels, pasta, hoender, aspersies, gestoomde groenbone, sampioene en vele meer.
250 ml gesmelte botter
250 ml vars uit gedrukte suurlemoensap
Ek hou van ‘n suurlemoen botter om mooi een massa te vorm.
Dus, smelt ek die botter, voeg die suurlemoensap by en dan laat ek dit buite by kamertemp rus om effens te verdik.
Daarna roer dit goed deur en plaas in die yskas vir 10 minute en roer met draadklitser om een egalige mengsel te word.
Herhaal indien nodig.
Verder maak ek variasies van hierdie sous soos volg:
Knoffel en dill of tiemie: 1 e van elk
Knoffel, parmassaan, tiemie, swart peper: 1 t knoffel, 4 e parmassaan, 2 e tiemie en peper na smaak
Bron: Annalien Pienaar