SUURLEMOENPEPER
Christine Cotter
6 Suurlemoene
1/4 koppie swart peperkorrels
2 telepels growwe kosher sout.
Was Suurlemoene.
Droog mooi af.
Rasper die skil dun af.
Sit op bak papier op n bakplaat en droog uit in n voor verhitte oond vir 1 uur op 100°C of totdat alle vog uit is.
Laat afkoel.
Meng by die res van die bestandele en blits in a spesery grinder vir 15 sekondes.
Stop elke 5 sekondes om seker te maak van die grofheid wat jy verlang.
Stoor in n lugdigte houer.