TAMATIE EN SOETRISSIE SALSA
Rosie Redelinghuys
5 kg ryp tamaties ontpit, ontvel
375 ml fyngekapte uie
2 knoffelhuisies fyngedruk
10 ml gerasperde gemmer
10 ml droe origanum
5 ml fyn komyn
60 ml fyngekapte vars pietersielie
60 ml fyngekapte vars koljander
50 ml fyngekapte seldery
1 geel en1 groen soetrissie ontpit en in klein blokkies gesny
1-4 rissies ontpit en fyngekap
125 ml appelasyn
15 ml suiker
50 ml tamatiepasta
Kap tamaties fyn plaas in groot kastrol voeg res vd bestanddele en 8 ml sout, swartpeper na smaak. Verhit tot kookpunt
Prut 5 min haal van plaat af
Vul gesteriliseerde flesse, laat gaping van 5mm tussen deksel en mengsel.Draai styf vas.
Sit draadrakkie of omgekeerde bord in groot kastrol.
Plaas flesse daarin vul met water tot helfte van flesse bedek is.
Bring tot kookpunt
Sit deksel op kook vir 15-20 min
Haal uit laat afkoel en bere op koel plek vir tot 6 mde hou in yskas as oopgemaak is.
Foto: Idees