RISSIE TAMATIE BLATJANG
Theo Olivier
Hier volg n baie lekker rissie tamatie blathang resep.
Dis n ou familie resep en ek moes baie mooi vra om dit te kry.
Die tannie is al lankal oorlede so ek glo nie iemand sal omgee as ek dit plaas nie.
Geniet dit
3kg geskilde tamaties
4 gekapte uie
2 gesnipperde soet rissies
250gram sultanas of korente
750 gram suiker
1 bottel wit asyn
2 eetl fyn gemmer
2 eetl sout
1 eetl swart peper
2 eetl mosterd poeier
6 rooi brand rissies gekerf OF
2 teelepels rooi peper OF
2 teelepels peri-peri
Snipper tamaties en uie fyn. Meng al die bestandele en stowe tot alles gaar en dik soos blatjang moet wees. Bottel warm en bewaar in yskas na oop gemaak. Hoe langer dit staan hoe sterker en lekkerder word dit.