TAMATIESOUS MET STEERS MOSTERDSOUS
Bestandele
1 kg ryp tamaties - ontvel en opgekap in twister of verwerker
1 kg uie - geskil en fyn opgekap
1 groot green pepper opgekap (opsioneel)
1 groot bottel all gold tamatiesous
2 bottels Mrs Ball's chutney (original)
1 bottel steers mosterdsous
2 kop suiker
Sout en pepper na smaak
Metode
Braai die uie mooi goudbruin in n bietjie kookolie. Voeg die tamaties by en kook tot gaar. Voeg die res van die bestandele by en roer baie goed om te keer dat dit nie aanbrand nie. Bottel warm. Hierdie sous kan as pastasous, hotdog sous en hamburgersous gebruik word...