SUIKERVRYE TAMATIESOUS
5 kg tamaties gekap,
4 groot uie gesny
1 e sout
750 ml asyn
625 ml splenda of enige ander versoeter vir diabetes
7 ml gemmer
3 ml peper
12.5 ml koljander
3 ml soetrissie, ek gebruik vars soetrissie, omtrnet ´n
kwart,
5 ml naeltjies
5 ml neut, bind die kruie is doekie toe, voeg by gesnyde
tamatie, uie en soetrissie.
Metode:
Kook tot sag. Versap alles in versapper en maak fyn, druk
dit deur ´n sif.
Gooi die pulp in die pot en voeg die splenda en asyn by.
Kook totdat dit die dikte van tamatiesous het, bottel warm.
Ek maak net die helfte van die resep op ´n slag want dit is
redelik baie. As mens dit versap kry jy baie meer pulp.