TANT MART SWART SE TAMATIEBLATJANG
Henk Boshoff
Ons almal het n paar geheime resepte wat ons geheim hou,na n gesprek hieroor het ek besluit om die een te deel. Hierdie,as ek self so mag se,is die lekkerste Tamatieblatjang ooit. Resep is n ou familieresep en meer as 'n honderd jaar oud.
2,7 kg ryp Tamaties
1,8 kg Uie
2,25 kg Bruin suiker
15 ml Rooipeper (meer as jy van warm hou!)
90 ml Sout
2,25 liter goeie bruin Asyn
10 ml fyn Gemmer
Skil en ontpit al die Tamaties (Tant Mart het geglo dat die pitte na jare se staan die blatjang bitter maak, maar dit kan ingelos word as jy dit nie so lank gaan bêre nie!)
Skil en kap uie
Maal die Tamaties en Uie twee keer,of versap saam met van die Asyn tot fyn.
Kook die UIE en Tamaties in die Asyn tot sag
Voeg al die ander bestandele by en kook tot dik
DIT BRAND MAKLIK ROER AANHOUDEND
BOTTEL WARM
Foto: Amanda Struwig