SUIKERVRYE TROPIESE BEETSLAAI
Beulagh Lombard
1kg klein Beetjies ..gaar gekook en in skywe gesny.
Kook dan die volgende sous:
2k Water waarin beet gekook is gooi deur sif voor gebruik
1k wit Asyn
2 gekerfde Uie
1k rou Pynappelblokkies
1k rou Perskeblokkies
Sout indien verkies
Kook tot sag voeg 1 en n half koppie canderel versoeter by verdik met glutienvrye maizena
Voeg beet by kook deur en bottel warm.