TUTI FRUTI CHILLIESOUS
Ronel Welmans
1 Suurlemoen
1 kop Suiker
1 k Asyn
1 teel Sout
1 teel Gemmer
3 teel knoffel
125 gr ontpitte chillies (paar pitte vir hitte)
2 Gemenge vrugte blikkies (410gr elk)
1 teel rooi Koekkleursel (opsioneel)
Laat staan suurlemoen en chillies oornag in asyn.
Ontpit suurlemoen en sit pitte in siffie
Versap volgende oggend alles behalwe die pitte
Voeg alles saam in pot met die pitte en kook vir ongeveer 1 uur.
Skep pitte uit (dit help vir die pektiengehalte) en bottel warm.