UIE KONFYT
Annette Nieuwoudt
Heerlik saam met alle vleissoorte
450 g uie, in ringe gesny
100 g preie, in ringe gesny
50 g grasuie, fyngekap
1 liter water
750 ml suiker
5 ml gemengde speserye
Kook die ui, prei en grasui in 'n bietjie water tot net sag.
Dreineer goed.
Voeg die water, suiker en speserye by en roer tot die suiker opgelos is.
Bring tot kookpunt en prut tot die mengsel verdik en nie meer waterig is nie.
Skep in gesteriliseerde flesse terwyl dit nog warm is. Lewer 750 ml.

DEON SE UIEKONFYT
Deon De Jager
Uie konfyt.
1,5kg uie skoon gemaak en in dun skyfies gesny.
1,5kg suiker,
1 koppie wit assyn.
Gooi als in pot en kook totdat lekker dik. Bottel warm.
Deon De Jager
Uie konfyt.
1,5kg uie skoon gemaak en in dun skyfies gesny.
1,5kg suiker,
1 koppie wit assyn.
Gooi als in pot en kook totdat lekker dik. Bottel warm.
UIE KONFYT
Erika Schutte
Skil en sny uie in blokkies (5kg)
voeg die volgende by:
3 kg suiker
500ml droë rooiwyn of port
5ml fyn Cumin
kook nou soos gewone konfyt ongeveer 2ure
voeg 50g Gelatine wat in kook water opgelos is by
kook deur en bottel warm