UIE MARMELADE
Heliette Smit
4kg uie gesnipper.
Kook dit so 10min met 'n klein bietjie water.
Voeg by 6k balsamiese asyn
4 k treacle suiker (klewerige bruinsuiker)
4x 260ml lemoen marmelade
40ml sout
30 ml grof gemaalde peper
50g pektien gemeng met 1k wit suiker.
Kook alles saam tot dik en bottel warm
ROOI UIE MARMELADE
Alda Nel
My rooi uie marmelade.
Vinnig en maklik en ek is seker, aangesien rooi uie nou so duur is, kan mens maar wit uie gebruik.
Dit is ongelooflik lekker!
Ek deel graag die resep.
2 Eetl olie olie,
1ee tl botter
2 groot rooi uie - dun gesny
Kwart k wit suiker
1 k droeë rooi wyn
Kwart k balsamic asyn
2 tl Mostert saadjies
Sout
Verhit botter en olie.
Roer uie en suiker by -laerige hitte - los tot uie kristaliseer. (Gee kort kort ñ roer - nie aanbrand nie.
Roer wyn, asyn en Mostert saadjies by, en bring tot kook punt.
Verlang hitte en laat prut tot vloeistof weg is.
ROOI UIE MARMELADE
Christa Padley
150 ml olyfolie
20 ml mosterdsaad
1 kg rooi uie, geskil, in dun ringe gesny
25 ml gemmer, vars, gerasper
2 vars lourierblare
100 ml bruinsuiker
150 ml rooi wynasyn
100 ml rooiwyn
Fyngerasperde skil en sap van 2 lemoene
Verhit die olie in ‘n groot swaarboomkastrol en soteer die uie stadig oor ‘n lae hitte tot dit sag is (sowat 25 minute). Roer dit af en toe. Voeg die res van die bestanddele by en prut saggies tot die sappe verdik. Geur na smaak met sout en en vars gemaalde peper en laat staan 8 uur sodat die geur goed deurtrek. Skep in droë, skoon en warm flesse en bêre in yskas. Sit voor met gebraaide beesvleis, ham of kaas.
UIE-MARMELADE 2
Bestandele
1 kg uie in dik skywe gesny
Halwe kop Balsamic Asyn
Halwe kop Bruin Asyn
3 kop Bruin suiker
1/4 kop Heuning
1 kop vars uitgedrukte lemoensap met die vessel
1 Bay leaf
1 teelepel sout Kwart kop olyf olie
Gooi als in n groot genoeg kastrol Plaas op stoof en kook baie stadig vir 3 ure Met deksel op roer gereeld en haal deksel laaste halfuur af Laat oop kook totdat stropie lekker dik begin word toets in n piering tot reg Onthou net om te roer !!! Bottel warm .!
UIE-MARMELADE: 3
150ml olyfolie
20ml mosterdsaad
1kg rooi uie, geskil, in dun ringe gesny
25ml gemmer, vars, gerasper
2 vars lourierblare
100ml bruinsuiker
150ml rooi wynasyn
100ml rooiwyn
fyngerasperde skil en sap van 2 lemoene
Verhit die olie in ‘n groot swaarboomkastrol en soteer die uie stadig oor ‘n lae hitte tot dit sagg is (sowat 25 minute) Roer dit af en toe. Voeg die res van die bestanddle by en prut saggies tot die sappe verdik. Geur na smaak met sout en en vars gemaalde peper en laat staan 8 uur sodat die geur goed deurtrek. Skep in droë, skoon en warm flesse en bêre in yskas. Sit voor met gebraaide beesvleis, ham of kaas.