UIE SLAAI
Helena Kruger
Hier het ek Dalene Botha se UIE SLAAI (hier onder) op 3 maniere gemaak
1. Links op foto>
Die sous gekook eenkant ..Pasta skulpies gaar gekook ..Bygevoeg by die sous en vir so 6min gekook en warm gebottel...plaas op rak
2. Middel op foto>
Die sous een kant gekook..So 3 uie fyn gesny en gekook in n halwe koppie van die asyn van resep..Bygevoeg by die sous en vir so 6min gekook en warm gebottel..plaas op die rak
3.Regs op die foto>
Soos die resep onder beskryf..en in die yskas geplaas
Foto: Helena Kruger 6/08/2015
Bron: Lekker resepte vir die Jongergeslag
OUTAN SE UIE SLAAI
Dalene Botha
1k tamatiesous.
1k suiker.
1/2k kookolie.
1k asyn.
1tl sout.
Uie geskil en in ringe gesny.
Meng alles en bewaar in yskas.
N.S>ek skat die uie maar. Net sodat die sous dit kan bedek. Hoe langer dit staan, hoe lekkerder.