SUIKERVRYE VYEKONFYT
Maak omtrent 6 botteltjies
2kg vye, geskil en fyn gesny..die vye moet lekker sag wees maar nie pap nie.
3/4 koppie Selati Versoetter.
Sap van 2 suurlemoene.
1lit gesuiwerde water…
gooi alles in ‘n lekker Diep pot en kook op medium-hitte vir so 1uur 30min.
Toets of die konfyt reg is, deur ‘n bietjie stroop op ‘n pierinkie te gooi, dit te laat afkoel en ‘n streep te trek daardeur. Indien die stroop nie meer vloei nie, is my konfyt reg… Skep in skoon gestereliseerde bottels, draai die deksels styf op bere…
Bron: Foodloversrecipes