WARM CHILLISOUS
BESTANDDELE
500 g brandrissies gedroog
8-10 huisies knoffel
2 stukke gemmer
kap dit fyn in ‘n masjien tot amper “liquidize”
roer die volgende by
1 eetl sout
2 k asyn
verhit in ‘n groot pot
2 k olie tot kookpunt
METODE
gooi die boonste mengsel groot lepels gewys in die warm olie roer met draad spaan of groot lepel wees versigtig vir warm olie hou in olie net so 2-5 min passop dat dit nie brand nie gooi alles in bottel en bere.