WARM SOETRISSIE JELLIE
Amanda Struwig
Bestanddele:
Aanwysings
Bron: tasteofhome
Amanda Struwig
Bestanddele:
- 6 kops suiker
- 2 sakkies vrugte pektien
- 1 teel rooi voedselkleursel (opsioneel)
- 1-1/2 kop wit asyn
- 1 medium rooi soetrissie gekap
- 2/3 cup gekapte habanero rissies (of enige rissies soos verkies)
Aanwysings
- Plaas asyn en rissies in 'n voedselverwerker en versap. Voeg 2 kops suiker by en meng goed. Voeg als in 'n pot en voeg die res van die suiker by. Hou aan roer tot kookpunt bereik is. Sif mengsel en voeg terug in pan. Roer pektien en kleursel by. Bring weer tot kookpunt en kook vir 2 minute. Roer aanhoudend.
- Verwyder van hitte, skep skuim af. Skep mengsel versigting in warm gesteriliseerde flesse. Los so 1cm spasie bo. Verwyder lugblasies en vee dir rante skoon. Sit deksels op en draai toe - nie te styf nie. Plaas in pot met 'n rakkie of vadoek onder in. Prosesseer vir 5 minute in kokende water (waterbad metode)
- Bedien met soutbeskuitjies en roomkaas.
Bron: tasteofhome