WENKE MET BETREKKING TOT INLê
Henk Boshoff
Vraag:
Hoekom word sommige inlegte geproseseer in 'n waterbad, of oond.
Maar ander word net gebottel?
Is dit te doen met die suurgehalte?
Antw:
Dit het te doen met suurgehalte
Sout preserveer nie altyd goed nie,dit verwyder water en maak crisp
Werk by piekels, asyn en suiker preserveer
Meeste resepte wat nie asyn en suiker gebruik as preservering nie, moet geprossesseer word, behalwe laesuur groente en vleis moet in n regte canner ingelê word.
SUURGEHALTE BY PRODUKTE
Suur produkte
Tamaties (indien suur bygevoeg word)
Meeste vrugtesoorte
Sauerkraut
Piekels
Blatjang en souse wat genoeg Asyn bevat
Laesuur groente
Alle groentes behalwe Tamaties.Vleis en vis
Die bogenoemde kan slegs in n regte canner teen die regte temperatuur en tydperk ingele word
Onthou vrugte in stroop en konfyt kan veilig ingele word
Groente of produkte met 'n pH bo 4.5 moet met 'n canner ingelê word.
Konfyte, piekels, blatjang ens is veilig om op die gewone manier te bottel.
Soos ons almal dit al vir jare doen. Die oomblik wat ons bv kerrie kool maak, kom daar asyn in die resep. En dit maak dit veilig.
Die probleem en gevaar begin indien ons vleis en gewone groente in soutwater wil preserveer. Dán moet ons ń Canner gebruik om dit veilig te maak.