WILTSHIRE BACON
Henk Boshoff
Hierdie Wereldberoemde bacon is die eerste keer in 1840 deur die Harris familie in Wiltshire, Engeland gemaak.
Die bacon word glad nie berook nie.
Die rugstringedeelte van die vark word gebruik,ook bekend as back bacon.
Verwyder vel van rugstring vleis.
As ek bacon maak verwyder ek altyd die vel.
Pekel
4,5 liter water
450 gram sout
220 gram droe bruinsuiker
n paar gekneusde Jeneverbessies [juniper berries]
1 gram salpeter per kg vleis
1 lourierblaar
Plaas vleis in pekel in yskas vir agt dae ,verwyder en druk droog,sny dun skyfie af en proe of dit reg is,as dit te sout is laat uitvars in koue water.Sny bacon in dun skyvies en vries.