WIMPIE SE BRANDSOUS
Wimpie van Schoor
Dit is so half en half my eie konkoksie 🤣
2,5 kg rissies
3 kg tamaties
1,5 kg appels
1,5 kg uie
2 vars suurlemoene
10 knoffelhuisies
1kg suiker
750 ml appelasyn
750 ml wit asyn
Sout en komyn na smaak
Het alles deur die voedselverwerker gegooi (appels net ontpit maar suurlemoene met skil en al gebruik)
Kook tot die asynreuk weg is.
Versap en bottel warm.
Foto: Wimpie van Schoor