ZACUSCA (Eiervrug en rissiesmeer)
My man is van Romania. Hulle le dit in vir die winter maande. Is eiervrug, red peppers kan ook geel gebruik en uie.
Dis heerlik.. saam vars gebakte brood.
Sal resep plaas as iemand belang stel..
Zacusca.
3.7 kg eiervrug
3 kg red peppers
1 kg uie
10 ml sout
3 ml peper
500 ml tomato paste.
500ml olie.
Metode.
Oor kole ( of in oond onder grill) braai eiervrug en peppers tot die vel swart is. Nie brand nie..
Skil dadelik af. Kan onder lopende water skil..
Puree die groente apart. En hou in aparte bakke.
Braai uie op lae hitte vi 4 min.
Voeg nou die groente saam uie. Ook die peper en sout..
Gooi olie en tomato past in..
Kook dit stadig vir 2 ure. Of tot alles lekker sag is.
Bottel soos gewoonweg..
Roer dit wanneer dit oolgemaak word. Olie stoot gewoonlik op..
Resep: Keiley-lizelle Minea